• 1
  • 1
  • 1

Monthly Costs

Property description

Hierdie netjiese ruim woonstel is perfek vir ’n enkelpersoon of jong paartjie wat ’n veilige en rustige omgewing soek. Geleë in die gewilde Elarduspark, naby alle geriewe en maklik bereikbaar vanaf hoofweë.

  • 1 slaapkamer met ingeboude kaste
  • Netjiese oopplan kombuis en leefarea
  • 1 onderdak parkeerplek
  • Afsonderlike privaat ingang vir ekstra gerief en veiligheid
  • Klein tuintjie
  • Water en elektrisiteit teen slegs R1 500 per maand ekstra
  • Geleë in ’n stil, privaat en veilige woonbuurt

Hierdie woonstel bied die perfekte balans tussen gemak, privaatheid en bekostigbaarheid.

Onmiddellik Beskikbaar – kontak my om ’n afspraak te maak!

Property Details

  • 1 Bedrooms
  • 1 Bathrooms
  • 1 Garages
  • 1 Lounges

Property Features

  • Access Gate
  • Kitchen
  • Paving
  • Garden