• 2
  • 1

Monthly Costs

Property description

Hierdie ruim en netjiese 2 slaapkamer huis is ideaal geleë op 'n veilige plot met slegs twee ander huise. Geniet plaaslewe met moderne geriewe en baie spasie vir kinders en troeteldiere om te speel!

  • 2 slaapkamers met ingeboude kaste
  • Vol badkamer
  • Oopplan sitkamer en eetkamer
  • Netjiese kombuis met genoeg pakplek
  • Lapa met ingeboude braai
  • Groot grasperk – ideaal vir kinders en troeteldiere
  • Onderdak parkering vir 2 voertuie + oop parkeerplek
  • Prepaid elektrisiteit
  • Water ingesluit
  • Deel ingang met eie omheinde erf
  • Baie veilig – elektriese omheining

Onmiddellik beskikbaar!

Property Details

  • 2 Bedrooms
  • 1 Bathrooms
  • 1 Lounges
  • 1 Dining Area

Property Features

  • Pets Allowed
  • Fence
  • Access Gate
  • Kitchen
  • Lapa
  • Built In Braai
  • Paving
  • Garden